<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Philip Moolman</author>
<key>A</key>
<title>Lurianne: Bagasie</title>
<lyrics>[V1]
. A E F#m / A E F#m
 (Inleiding)

[V2]
. A      E     F#m  ... (A)
 Het ek jou al vertel,
.        E             F#m ... (A)
 van die ou oom by die spoor___
.        E           F#m             ... (A)
 In die huis met die sweep teen die muur -
.          E          F#m ... (A)
 hy't die greep al verloor

[V3]
.    E          F#m  ... (A)
 4 slotte en 'n loergat,
.       E           F#m ... (A)
 traliehek voor die deur
.     E             F#m                           E
 &quot;No hawkers / geen smouse,&quot; ek skiet jou sommer plat
.           F#m ... (A)
 - mauser geweer

[V4]
.       E        F#m ... (A)
 Die geweer is gelaai,
.          E         F#m ... (A)
 maar die sneller is koud
.     E               F#m                         E
 Die kinders maak hom bang, die wind is aan die draai,
.            F#m  ... (A)
 sy hande is oud__

[V5]
.      E          F#m ... (A)
 Elke nag kom die trein,
.         E          F#m ... (A)
 oor die klop van sy hart
.    E         F#m                   E
 Dekades van prente wat ruk deur sy brein:
.              F#m ... (A)
 eers wit, dan swart___

[V6]
.          E            F#m ... (A)
 Van perdekar tot pendeltuig;___
.            E           F#m ... (A)
 en nou wil almal hom oorreed
.      E             F#m                        E
 Maar niemand wil verstaan nie: te oud om te verander,
.                 F#m ... (A)
 te jonk om te vergeet

[V7]
.         E            F#m ... (A)
 Hy't my nou die dag vertel:
.        E          F#m  ... (A)
 al die pyne in sy been__
.         E          F#m           ... (E)
 Al die dinge om hom wat hom ontstel:
. E                   F#m ... (A)
 waar gaan die wêreld heen

[C1]
.           E           F#m ... (A)
   Ek's 'n boer ek's 'n boer,
.           E            F#m ... (A)
   ek sal alles daarvoor ruil
.     E       F#m                 E
   Merinos, Dorpers, Angoras en Brahmane...
.                   F#m ... (A)
   toe't hy beginne huil
.        E        F#m ... (A)
   Omgedraai en geloop,
.          E          F#m  ... (A)
   kamma kwaai, kamma sterk
.   E        F#m        ... (E)
   Sy laaste woorde aan my:
.   E                          F#m / F#m / F#m / F#m / A
   vir watter baas moet ek nou werk? (4 bars)__

[B1]
.  A            E          F#m ... (A)
   Ek klim weer af by die stasie___
.          E          F#m ... (A)
   Net te kyk, net te groet___
.         E          F#m ... (E)
   In my hand die bagasie
.                     F#m ... (E)
   En 'n doring in my voet
.  E
   En 'n doring in my voet ...(silent op 'voet')</lyrics>
</song>